Wanneer Laas

Ek verloor beheer net om te dink jy is myne
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig?
Want die liefde kom en gaan so gou verby

Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you?
Wanneer laas het jy in my oë gekyk?
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het?
Sê my wanneer laas?
Wanneer laas?

Al wat oorbly is die werklikheid van gister
Al wat saakmaak is die toekoms saam met jou
My grootste wens is dat jy my ook so kan liefhê
Want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou

Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you?
Wanneer laas het jy in my oë gekyk?
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het?
Sê my wanneer laas?
Wanneer laas?

Vir elke aand as ek op my knieë staan
Dan dank ek God vir alles wat ek het

Wanneer laas het jy gestop en gesê I love you?
En wanneer laas het jy in my oë gekyk?
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het?
Sê my wanneer laas?
Wanneer laas? (My baby)
Wanneer laas?
Wanneer laas?

Wissenswertes über das Lied Wanneer Laas von Ray Dylan

Wann wurde das Lied “Wanneer Laas” von Ray Dylan veröffentlicht?
Das Lied Wanneer Laas wurde im Jahr 2008, auf dem Album “Breek Die Ys” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)