Woorde
Woorde woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As jy dit sê
Mmmm woorde
Dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
Wat jy bedoel uit jou hart
So gee my die kans om myself te vertaal met my liefde
Om na jou te kan staar en te weet jy is daar
Sal geen woorde vir my kan ontneem
So gee my die kans om myself te vertaal met my liefde
Om na jou te kan staar en te weet jy is daar
Sal geen woorde vanaand kan beskryf
Woorde woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As jy dit sê
Mmmm woorde
Dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
Wat jy bedoel uit jou hart
Woorde woorde is eerlik
Niks is meer duideliker
As wanneer jy sê
Woorde
Dit kan ook beskrywe
Dit kan verduidelik hoe jy voel
Wat jy bedoel uit jou hart
Dit kan verduidelik hoe jy voel
Wat jy bedoel uit jou hart
O woorde