Skobbejak
Ek kan nie langer vir jou kyk nie
Maar jou glimlag maak dit net ontmoontlik
Net ontmoontlik
Jy's 'n skim jy wil nie wyk nie
Maar jy's welkom om by my te spook
Al breek ek ook
Voel soos 'n grens oorlog en wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My wit vlag wapper op die skip wat sink
My common sense verdrink
Jy weet ek was 'n skobbejak
Wat jag in die nag slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak, helder raak
Want dis duidelik as jy vir my kyk
Wil ek beter lyk as wat ek was
Ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak, helder raak
As ons dowwe lyne helder raak
Ek vrees die stilte voor die storm kom
Almal die spot met jou moordkuil mond
My op die grond rond ek gee op, ek gee op, ek gee op
Jou woorde is leeg
Jou beloftes gemaak om te breek
Buite's 'n een rigting doodloop straat
Wyk altyd die plofstof te laat
Ons is 'n grens oorlog hier wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My wit vlag wapper op die skip wat sink
My common sense verdrink
Jy weet ek was 'n skobbejak
Wat jag in die nag slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak, helder raak
Want dis duidelik as jy vir my kyk
Wil ek beter lyk as wat ek was
Ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak, helder raak
Ons is 'n grens oorlog hier wag voor jou mond
Lê nou ses voet onder die grond
My wit vlag wapper op die skip wat sink
My common sense verdrink
Jy weet ek was 'n skobbejak
Wat jag in die nag slaap in die dag
Alles wat wag na die reguit pad
Lyne wat weer helder raak, helder raak
Want dis duidelik as jy vir my kyk
Wil ek beter lyk as wat ek was
Ek was 'n skobbejak
Lyne wat weer helder raak, helder raak
As ons dowwe lyne helder raak
As ons dowe lyne helder raak
Helder raak, helder raak