Madelein Madelein
Jy
En jou oë
En jou lag
Deur jou trane
Jy
En jou hart
Wat jy dra
Op jou mou
Nog al die jare
Madelein Madelein
Daar's te veel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein Madelein
Daar's te min sterre
In die hemel
Om op te wens vir ek en jy
Met jou skoene
In jou hand
En die rok
Wat jou ma gemaak het
En jy en jou siel (En jou siel)
Wat jy verkoop het
Aan die eerste engel wat op gedaag het
Madelein Madelein
Daar's te veel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein Madelein
Daar's te min sterre
In die hemel
Om op te wens vir ek en
Ja ek droom
Ek droom ek soen jou, soen jou
Ek soen jou, soen jou
Vir jou (Vir jou)
In die somer
Met my hande in jou hare
Ek en jy deurmekaar en deurmekaar en deurmekaar
Vir jou
Op jou mond
Met jou naam
Op my lippe
Vir jou
Op jou hand
Oor jou hart
Met jou vingers
Pas oor al die stukke
Madelein Madelein
Daar's te veel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein Madelein
Hoe kan ek vir jou sê?
Daar's 'n plek hier in my (Plek hier in my)
In my hart
Waar ek nog droom van jou