Groot Is Die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer, regverdig en goed
Sy liefde is altyd in my
Groot is die Heer, Hy's getrou en Hy's waar
Sy genade en hulp altyd daar

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer en Hy is ons Koning
Groot is die Heer en ons wil Hom loof
Groot is die Heer, verhef nou jul stem
Verhef nou jul stem
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Groot is die Heer
Groot is die Heer
Groot is die Heer

Wissenswertes über das Lied Groot Is Die Heer von Rina Hugo

Wann wurde das Lied “Groot Is Die Heer” von Rina Hugo veröffentlicht?
Das Lied Groot Is Die Heer wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Wat 'n Vriend Het Ons In” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)