Hemelse Vreugde By Jesus

Soms is die wêreld donker
Soms soek my hart die sin
Hoor dan die roepstem luister
God leef en ons met Hom

Altyd vir altyd
Hemelse vreugde by Jesus
Land van my Heer, Ware God regeer
Hemelse vreugde by Jesus

Hy maak ons las nou ligter
Hy wil ons vrede bring
Wys ons die hemel oorde
Waar ons die engele hoor sing

Altyd vir altyd
Hemelse vreugde by Jesus
Land van my Heer, Ware God regeer
Hemelse vreugde by Jesus

Wissenswertes über das Lied Hemelse Vreugde By Jesus von Rina Hugo

Wann wurde das Lied “Hemelse Vreugde By Jesus” von Rina Hugo veröffentlicht?
Das Lied Hemelse Vreugde By Jesus wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Wat 'n Vriend Het Ons In” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)