Hoor Jy My Stem

Hoor jy my stem oor die see?
Dit klink so ver oor die water
Dit het die klank van die wind wat waai
Dit het die kleur van verlang

Ek roep uit bo die see
Ek's so alleen sê my waarom?
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?

(Hoor jy my stem roep na jou?)
(Hoor jy my vraag waar is jy nou?)

Hier waar ek staan voel ek naby jou
Hier het jy my teen jou vas gehou
Hier lê die spore van ons saamwees
Nou het die see dit weggeveë

Ek roep uit oor die see
Ek's so alleen sê my waarom?
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?

Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?

Wissenswertes über das Lied Hoor Jy My Stem von Rina Hugo

Wann wurde das Lied “Hoor Jy My Stem” von Rina Hugo veröffentlicht?
Das Lied Hoor Jy My Stem wurde im Jahr 2010, auf dem Album “My Treffers” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)