Jy's Vir My

Jy’s vir my
Jy’s die hoop in elke more
Waar ek gaan
Neem ek jou saam, jy is deel van my dag

‘n Klein stukkie hemel, dit is jy, dit is jy
Die dou op die grasveld in die more
Die wil om te wen, jy is rus vir my
O ja jy’s deel van my

Jy’s vir my
Jy’s die hoop in elke more
Waar ek gaan
Neem ek jou saam, jy is deel van my dag

‘n Klein bietjie dagdroom dit is jy, dit is jy
Die reënboog se kleure na 'n sagte reën
Wat ons saam ervaar het, dit is deel van my
O ja jy’s deel van my

Jy’s vir my
Jy’s die hoop in elke more
Waar ek gaan
Neem ek jou saam, jy is deel van my dag

Jy’s vir my
Jy’s die hoop in elke more
Waar ek gaan
Neem ek jou saam, jy is deel van my dag

Wissenswertes über das Lied Jy's Vir My von Rina Hugo

Auf welchen Alben wurde das Lied “Jy's Vir My” von Rina Hugo veröffentlicht?
Rina Hugo hat das Lied auf den Alben “J'taime On Amour” im Jahr 2009 und “My Treffers” im Jahr 2010 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)