Liefde Op Retoer

Die blomme wat jy stuur was gou vergete
Die blare was verwelp en sonder geur
Die dae van geluk wat iets versleter
Die lewe was 'n prentjie sonder kleur

Maar woorde kan die omkeur nie verhaal nie
Die omgee en verlange was weer daar
Die uitkoms wat geen mens ooit kan bepaal nie
Dié hou ons nou vir altyd bymekaar

Liefde op retoer
Was weg gevoer
Maar 'n wonderwerk
Het ons saam gesnoer

Liefde op retoer
Was weggevoer
Dit was nooit verby
Liefde op retoer

Nou brand die vuur van hoop weer in ons lewe
Want ek en jy het weer geluk gevind
Ons liefde het ons alles laat vergewe
Ja liefde gooi probleme in die wind

Saam maak ons die lewe met 'n glimlag
Sien ons weer die son skyn deur die reën
Die lewe is na alles net 'n glimlag
Ons tel goue jare een vir een

Liefde op retoer
Was weggevoer
Maar 'n wonderwerk
Het ons saam gesnoer

Liefde op retoer
Was weggevoer
Dit was nooit verby
Liefde op retoer

Liefde op retoer
Was weggevoer
Maar 'n wonderwerk
Het ons saam gesnoer

Liefde op retoer
Was weggevoer
Dit was nooit verby
Liefde op retoer
Liefde op retoer

Wissenswertes über das Lied Liefde Op Retoer von Rina Hugo

Wann wurde das Lied “Liefde Op Retoer” von Rina Hugo veröffentlicht?
Das Lied Liefde Op Retoer wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Rina” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)