More Lyk Dit Anders

More lyk dit anders
Met die dag se eerste son

More lyk dit anders
Met die dag se eerste son
Kyk met nuwe oë na die lug en kleur wat kom

Hoe kan dit dan anders
As die donker nag verloor
Kyk 'n nuwe dag begin weer voor

Lees in elke hartklop van beloftes en van hoop
Leer opnuut dat drome die pad vooruit moet loop

More lyk dit anders
Volg die sonneblom se gang
Draai jou hart se huis om lig te vang

More lyk dit anders
(As die dag weer aan jou raak) Sing ‘n lied net vir jou
(Kyk met nuwe oë na wat die lewe mooi kan maak) Hartseer gaan ook verdwyn

(Hoe kan dit dan anders as ons uitkyk na mekaar) Gee jou hart nou aan my
Saam deur moed bly hou jaar na jaar

More lyk dit anders met die dag se eerste son
Kyk met nuwe oë na die lug en kleur wat kom
Hoe kan dit dan anders as die donker nag verloor
Kyk 'n nuwe dag begin weer voor

Lees in elke hartklop van beloftes en van hoop
Leer opnuut dat drome die pad vooruit moet loop

More lyk dit anders
Volg die sonneblom se gang
Draai jou hart se huis om lig te vang
Draai jou hart se huis om lig te vang

Wissenswertes über das Lied More Lyk Dit Anders von Rina Hugo

Auf welchen Alben wurde das Lied “More Lyk Dit Anders” von Rina Hugo veröffentlicht?
Rina Hugo hat das Lied auf den Alben “Rina” im Jahr 2009 und “My Treffers” im Jahr 2010 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)