Net Vir Vandag (One Day At A Time)

In hierdie wêreld
Is ek besoeker
Wil ek net vra, mag dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Wys my die rigting
Wat ek moet gaan
Rug U my treur, dit wat U gee
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Dis al wat ek van U vra
Gee my die krag, maak dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Want dalk is more nooit daar
U gee my krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag

Daar is 'n vrede
Wat 'n kind van U dra
Hulle weet U is daar want U liefde is waar
Genoeg vir vandag

Reg deur my lewe
Vang U my daar
Hoor U my vrae, help U my dra
Net vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Dis al wat ek van U vra
Gee my die krag, maak dit wat ek dra
Genoeg vir vandag

Net vir vandag, o Jesus
Want dalk is more nooit daar
Gee my die krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag
Gee my die krag, U maak dit waar
Genoeg vir vandag

Wissenswertes über das Lied Net Vir Vandag (One Day At A Time) von Rina Hugo

Wann wurde das Lied “Net Vir Vandag (One Day At A Time)” von Rina Hugo veröffentlicht?
Das Lied Net Vir Vandag (One Day At A Time) wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Wat 'n Vriend Het Ons In” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Rina Hugo

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)