Hou die Springbok Mighty High
Tussen al die seer en die crime
Tussen al die seer en die crime
Is daar ‘n Springbok op sy eie
Alleen
Baie mense sê hy’s gekwes
Dis ‘n storie
Hy staan in al sy glorie
Gereed om Aussie gras te vreet
Hou die Springbok
Mighty high
Hy sal verwoes en
Onmin saai
Die Kiwi Haka
Tien keer kraai
Hy sal sy mense
Nooit verraai
Almal dink die Bok is al weer
Almal dink die Bok is al weer
Deur ‘n All Black agter die blaaie geskiet
Maar iewers in die gras sien ek weer
Iets bewe
Dis die Bok wat lewe
Op dreef reg om na goud te strewe
Hou die Springbok
Mighty high
Hy sal verwoes en
Onmin saai
Die Kiwi Haka
Tien keer kraai
Hy sal sy mense
Nooit verraai
Hou die Springbok
Mighty high
Hy sal verwoes en
Onmin saai