Tuks of Niks
Bring die hout
Bring die blits
Steek aan die vuur
In die hitte van die stryd
In die middel van die storm
Haal ons ons wapens uit
En ons maak hulle warm
In die kole van ons vuur
Wat niemand ooit sal blus
Want ons harte is die hout
En ons saamstaan is die blits
Ons is fiks
Tuks of niks
Tuks of niks
Wie het die tjoppies by die huis vergeet?
Wie het die sout verloor?
Wat maak daai tjopper op die regtervleuel?
Hoeveel minute oor?
Ons manne is die manne in die rooi en wit
Ons is Tuks
Tuks of niks
Tuks of niks
Die gekraak van die kriekies op die LC Dam
Die lawaai van die Varsity Cup
‘n Wolklose somersaand in Pretoria
Met tjoppies boerewors en pap
En hy pass vir daai tjopper op die regterfleul
Tuks of niks
Tuks of niks
Tuks of niks
Tuks of niks
Tjops en boerewors steak en mieliebrood
Tuks of niks
Pap en potjiekos slaai en braaibroodjies