Gee My Nog 'n Kans (Ek sal jou liefhê)

Gee my nog 'n kans ek neem dit wys my om te dans probeer dit
Gee my bietjie tyd om te lewe aan jou sy
Gee my nog 'n keer jou glimlag vermy dan nog 'n traan jou oë sag sê tog net een keer
Ons kan saam probeer

Almal glo hul drome sal nooit vergaan
Maar kom ons bou ons lewens in die wentelbaan

Ek sal jou lief hê tot ek nie meer kan voel
Ek sal jou bemin soos die dae verby ons spoel
Tyd staan sag maar die lewe gaan sy gang
Ek sal jou lief hê tot ek nie meer, tot ek nie meer kan voel

Gee my nog 'n dag tot môre vergeet van al jou leed en sorge
Hou net vas aan my as die lewe teen ons ry
Almal glo hul drome sal nooit vergaan
Maar kom ons bou ons lewens in die wentelbaan

Ek sal jou lief hê tot ek nie meer kan voel
Ek sal jou bemin soos die dae verby ons spoel
Tyd staan stil maar die lewe gaan sy gang
Ek sal jou lief hê tot ek nie meer, tot ek nie meer kan voel

Vat my hand laat ek jou in my arms vou
Ek sal jou lief hê jy kan my vertrou

Ek sal jou lief hê tot ek nie meer kan voel
Ek sal jou bemin soos die dae verby ons spoel

Ek sal jou lief hê tot ek nie meer kan voel
Ek sal jou bemin soos die dae verby ons spoel
Tyd staan stil maar die lewe gaan sy gang
Ek sal jou lief hê tot ek nie meer, tot ek nie meer kan voel

Ek sal jou lief hê tot ek nie meer kan voel

Beliebteste Lieder von Sarah Theron

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)