Die Trein Na Matjiesfontein

G. Goosen

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink, halfpad deur die droë Karoo
Met die Kimberley se spoor ver agter haar en die son wat lag hoog bo
Ou Milly se stoomkoperketeljie blink langs die blinkgetrapte spoorlyn
Aan die eenkant wink die Gamkaberge en daar voor wag Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink en my hart klop saam op die spoor
Want iemand wag al daar op my, in my hart kan ek hom hoor
Ou Milly se hart klop ook bly saam met my op die blinkgetrapte spoorlyn
Want iemand wag al daar op my en die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Wissenswertes über das Lied Die Trein Na Matjiesfontein von Sonja Herholdt

Wer hat das Lied “Die Trein Na Matjiesfontein” von Sonja Herholdt komponiert?
Das Lied “Die Trein Na Matjiesfontein” von Sonja Herholdt wurde von G. Goosen komponiert.

Beliebteste Lieder von Sonja Herholdt

Andere Künstler von Afrikaans