Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration]

Billy Paulson

In vriespuntdialek
Voer die winter sy gesprek
Sy tyding is koud en kul
Met temperatuur van nul

Soms hoor ek
As hy praat
As die sonskyn my verlaat

‘n Kliniese debat
In die krisis van die hart
Sy woordeskat is klein
Al wat hy spel is pyn

Soms hoor ek
As hy fluister
O hy dwing my om te luister

Maar môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou hoop wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou lied wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Die ysige
Berat
In sombere gewaard
Geboorte plek van leed
Waar brose harte breek

Soms voel ek
Hoe hy seermaak
As ek winternagte deurmaak

Maar ek het my verweer
Teen hierdie winter seer
Seisone moet versluit
My wapen is die tyd

Want ek weet dat die somer kom
As die perskebome blom

Maar môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou hoop wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou lied wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Hierdie maan kom skyn my stukkend vanaand
Die kouers kyk sy witte wyn
Die donker sing van swart vanaand
Maar môre sal die son weer skyn

Môre sal die son weer skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou hoop wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Môre sal die son skyn
Dis die lewe se mooiste refrein
Hoor dit as jou lied wil kwyn
Môre sal die son weer skyn

Wissenswertes über das Lied Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration] von Sonja Herholdt

Wann wurde das Lied “Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration]” von Sonja Herholdt veröffentlicht?
Das Lied Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration] wurde im Jahr 1999, auf dem Album “Môre sal die son weer skyn” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration]” von Sonja Herholdt komponiert?
Das Lied “Môre Sal Die Son Weer Skyn [Collaboration]” von Sonja Herholdt wurde von Billy Paulson komponiert.

Beliebteste Lieder von Sonja Herholdt

Andere Künstler von Afrikaans