Deur Die Liefde En Die Seer

CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL

Hoe het ons nou weer hier gekom jy is so ver
Ons huis vol gate val uitmekaar ek kan nie voel nie
Ek kan nie voel nie

Elke asem wat ek kop voor jou mors dit jou nog verder, die koue van die stilte maak seer
Ek kan nie huil nie
En meer huil nie

Voel my hart se klop
Hier teen jou bors

Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou

Ek sit hier by jou maar ek voel so alleen
Wie is jy, hoe het ons ons liefde verloor?
Ek mis jou
Ja ek mis jou

Kom ons kyk mekaar net weer in die oë
Kom nader deur die venster van my siel roep ek, ek het jou nodig
Ek het jou nodig

Voel my hart se klop
Hier teen jou bors

Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou

Ons het te ver gekom om op te gee
Breek die mure af en wys my jou hart
Ek sal myself weer voor jou weerloos maak
Breek die mure af en wys my jou hart

Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker
Iets om aan vas te hou

Deur die liefde en die seer, die val en weer probeer
Sal ek onthou
Deur die storm water gee my net 'n anker, iets om aan vas te hou

Wissenswertes über das Lied Deur Die Liefde En Die Seer von Stella

Wer hat das Lied “Deur Die Liefde En Die Seer” von Stella komponiert?
Das Lied “Deur Die Liefde En Die Seer” von Stella wurde von CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL komponiert.

Beliebteste Lieder von Stella

Andere Künstler von Pop rock