Ek Kies Jou

CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL, ROUXAN CLOETE

Ek sien jou daar staan jy glimlag skaam
Ons oë ontmoed toe jy my groet
Ek hoor jy vrae of jy my klavier kan dra?
Mmm en ek sê ja

Ek sien jou daar staan aangedaan
Ons twee weet goed dis dikker as bloed
En ek hoor jou vra of ek jou ring sal dra?
Mmm en ek sê ja mm

Ek kies jou weer en weer
Deur al die liefde en seer
Al val ons sal ons weer probeer
Ek kies jou weer en weer

Lank was die wag en toe breek die dag
Lank het Hy geweet ons is nou gereed
My hart was so bly dat ons saam kon kry
O so mooi vir my

Ek kies jou weer en weer
Deur al die liefde en seer
Al val ons sal ons weer probeer
Ek kies jou weer en weer

Todat die dood ons skei
Jy is gemaak vir my
My hart behoort aan jou
Dit is my woord en trou (Dit is my woord en trou)

Ek kies jou met baie
Ek kies jou met min
Elke dag in ‘n nuwe begin

Ek kies jou weer en weer
Deur al die liefde en seer
Al val ons sal ons weer probeer
Ek kies jou weer en weer

Ek kies jou weer en weer
Deur al die liefde en seer
Al val ons sal ons weer probeer
Ek kies jou weer en weer
Ek kies jou weer en weer

Wissenswertes über das Lied Ek Kies Jou von Stella

Wer hat das Lied “Ek Kies Jou” von Stella komponiert?
Das Lied “Ek Kies Jou” von Stella wurde von CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL, ROUXAN CLOETE komponiert.

Beliebteste Lieder von Stella

Andere Künstler von Pop rock