Agter Elke Man

STEVE HOFMEYR

Ek scheme 'n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van 'n tronk

Jan Wolm se baksteenhuisies
Antie Stienie se kombuis
Waar sy en Sarie suffer
Swaarkry het sy prys

Liana is nou Steve sin
Dorien se hart is dood
Vir ou boyfriends wat op bikes ry
En rondlê sonder brood

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Joy boy bly 'n jailbird
En 'n welfare goose se smart
Want daar's net regtig rykdom
As daar goud is in jou hart

Kom surprise my met 'n new world
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir almal is daar 'n rol

Een speel hy weet wat vry is
Vasgevang in 'n cage
Speel maar waar jy lus kry pel
Ons almal staan op die stage

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Wissenswertes über das Lied Agter Elke Man von Steve Hofmeyr

Wann wurde das Lied “Agter Elke Man” von Steve Hofmeyr veröffentlicht?
Das Lied Agter Elke Man wurde im Jahr 2006, auf dem Album “Grootste Platinum Treffers” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Agter Elke Man” von Steve Hofmeyr komponiert?
Das Lied “Agter Elke Man” von Steve Hofmeyr wurde von STEVE HOFMEYR komponiert.

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)