Asemrowend

STEVE HOFMEYR

(Ai ai ai)

Ai ai ai sê sy as sy hom sien
Haar woorde raak weg en haar oê intiem
(Sy sê) Hou my in die holte van jou hand

Ai ai ai sê hy as hy haar sien
Sy asem raak weg en hy tel tot tien
(Hy sê) Ek hou jou in die holte van my hand

Ek hou jou in die holte van my hand

My lied is my lewe dis 'n plek wat ek bou
En as jy dit nie weet nie hierdie plek is vir jou
My lied is my lewe en dit begin nou
Tot die einde van dae is my liedjie vir jou

Jy is vir my asemrowend
Mooi

Ai ai ai los my heel verstrooid
Want jy is vir my asemrowend mooi
Ek hou jou in die kamers van my hart

Ai ai ai as ons net af en toe
Is dit ek en jy tot die einde toe
Hoor jy ook die hammer van my hart

Hoor jy ook die hammer van my hart

My lied is my lewe dis 'n plek wat ek bou
En as jy dit nie weet nie hierdie plek is vir jou
My lied is my lewe en dit begin nou
Tot die einde van dae is my liedjie vir jou

Jy is vir my asemrowend
Mooi

My lied is my lewe dis 'n plek wat ek bou
En as jy dit nie weet nie hierdie plek is vir jou
My lied is my lewe en dit begin nou
Tot die einde van dae is my liedjie vir jou

Jy is vir my asemrowend

(Ai ai ai)

(Ai ai ai)

(Ai ai ai)

(Ai ai ai)

(Ai ai ai)

Wissenswertes über das Lied Asemrowend von Steve Hofmeyr

Wer hat das Lied “Asemrowend” von Steve Hofmeyr komponiert?
Das Lied “Asemrowend” von Steve Hofmeyr wurde von STEVE HOFMEYR komponiert.

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)