Bring Als Wat Jy Het

Man teen man so veg ons nou
Hart teen hart so wys ek jou watter kant van goed of kwaad sal wen
Jy moet weet dink net mooi voor jy wil meet
Hoe ver ek val voor ek breek probeer en jy sal weet

Moenie dink jou tricks gaan my toor want ek sien deur elke kraak so bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif veg in ons stryd hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het
My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe watch jou woorde niks sal jou kan red
Bring als wat jy het

Oog vir oog dit vat ek nou
Keer op keer so wys ek jou al hoe meer want keer sal ek teen jou
Hoor my praat hoor my reg en hoor my raad
Ek voel 'n veer vir goed of kwaad so weet hoe staan ons nou

Dink net mooi aan wat jy kan verloor en weet dat ek bly staan so bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif veg in ons stryd hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het
My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe watch jou woorde niks sal jou kan red
Bring als wat jy het

Jy kan maak net wat jy wil
Ek staan vas en wag vir jou
Ek sal sterk staan en veg tot jy val

Bring als wat jy het
Geen fight sal jou red
Jy dink jy kan my hier uitskuif veg in ons stryd hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het
My wil is my wet
Ek kan jou dit belowe watch jou woorde niks sal jou kan red
Bring als wat jy het

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)