Ek Verlang Na Jou

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek verlang so as die son en die maan en die wind en die worke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring
Haar terug
Na my

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek verlang so as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring
Haar terug
Na my

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)