Government Song

Ek kry hom op 'n hoek in 'n kroeg in De Aar
Hy tokkel vir kontant op 'n ou kitaar
Hy sê dertien doppe sal hom deur kan dra
Sy oë sê my anders sy oë sê hy's klaar

Ek sê hom ek is Jan hy vra waarvandaan
Hoe voel dit om so naby aan 'n loser te staan
Hy sê die bier is op my die joke is op hom
As ek lankgenoeg bly sing hy die Government song

Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song
Hy gee jou wins vir die Government en sê so long
Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond
Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond
Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy sê my oom jy weet nou ek's 'n Government man
En alles wat ek maak sal vir die Government gaan
My oupa was 'n Strydom en 'n Hertzog man
My ma was 'n Smits maar 'n nooi Malan

Jy sien die enigste sonde is die tyd my pel
Die tyd en die plek en die kleur van my vel
My voorvader's spoor was 'n leidingsweg
Maar kak en betaal is my geboorte reg

Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song
Hy gee jou wins vir die Government en sê so long
Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond
Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond
Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song
Hy gee jou wins vir die Government en sê so long
Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond
Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond
Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

(Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan)

(Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan)

Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song
Ek gee jou wins vir die Government en sê so long
Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond
Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond
Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong
Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)