Hollywood Boulevard [Acoustic]

Ek staan nog in die maan al het jy verdwyn
Die deure maak nou toe ek weet nie of ek kom of gaan
Dit hou net aan en niemand verstaan

Ek staan nou in die tou al is daar geen sein nie
En ek is te laat ek weet ek moet my drome vra
Om my te dra want niemand verstaan

Jy soek my in ‘n ster onder in Hollywood Boulevard

En ek kan net sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en

Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons in mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wou hê as ek
Jy’s op ‘n ander plek

Ek hardloop agterna dis soos in ‘n droom
Ek soek jou in ‘n bos ek voel jy draai net nooit nie om
Dis als so krom ek weet nie hoekom

Jy sien ek hou my pous daars niemand by die huis nie
Sonder lat jy weet of ooit sal sien ek lag ‘n traan
En gaan net aan want niemand verstaan

Jy soek my in ‘n ster onder in Hollywood Boulevard

En ek kan net sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en

Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons in mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wou hê as ek
Jy’s op ‘n ander plek

Sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en

Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons in mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wou hê as ek
Jy’s op ‘n ander plek

Jy’s op ‘n ander plek

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)