Loftus (Los My Nie)

STEVE HOFMEYR

My cherry skree vir WP maar sy bly in Noord-Transvaal
Ons praat nie met mekaar nie maar ons praat in vingertaal
Ek wys haar los die WP maar sy hou haar stom en doof
Ek sê haar los die WP en dan raak ons nog verloof, sy sê

In jou wildste drome
Loftes sien my nooit weer nie
In jou drome Jakaranda bome
Nooit nooit weer nie

My oupa's 'n Nataler en hy sê hy't baie geld
Hy sê ek erf nog alles as hy vrek in die geweld
Daar's 'n meisie wat wil alles maar nie kys nie en 'n plaas
Die suikerriet staan hoog maar daar is als behalwe Naas, hy sê

In jou wildste drome
Loftes sien my nooit weer nie
In jou drome Jakaranda bome
Nooit nooit weer nie

My sussie skryf uit Bloemfontein die plaas kry lekker reën
En hierdie jaar's die Vrystaat met die Curry Cup geseën
Maar wat die hel gaan ek daar doen vir Loftus en plesier
Want hier's Viagra in die pannekoek en Prozac in die bier, sy sê

In jou wildste drome
Loftes sien my nooit weer nie
In jou drome Jakaranda bome
Nooit nooit weer nie

Ek plak hier in Pretoria vir tickets vir die game
My pa sê ek is crazy van die hitte en die Cain
My girl is weg en ek onterf en nou staan ek maar hier
Want daar's Viagra in die pannekoek en Prozac in die bier

My baas het my gefire en die staat het my ontslaan
Maar vir Joos en volk en vaderland ek hier bly staan
'n Oom wil voor my indruk en ek sê hom voel my spier
Daar's Viagra in my pannekoek en Prozac in my bier

Wissenswertes über das Lied Loftus (Los My Nie) von Steve Hofmeyr

Wann wurde das Lied “Loftus (Los My Nie)” von Steve Hofmeyr veröffentlicht?
Das Lied Loftus (Los My Nie) wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Die Bok Kom Weer” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Loftus (Los My Nie)” von Steve Hofmeyr komponiert?
Das Lied “Loftus (Los My Nie)” von Steve Hofmeyr wurde von STEVE HOFMEYR komponiert.

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)