Voertsekdag

Ek mis jou voete kaal op my blink dashbord as jy die sitplek afslaan
En alles word wat 'n kaalvoet seun gedroom het

Ek het die dag na skool elke sent gespaar ek het so hard gewerk ek is dood verklaar
Maar ek het terug gekom met 'n Chev Chevelle vyfhondered perdekrag vuurwa vat so

Ek het dam ver gery om niks te kry van wat jy gesê het, wag vir my
Ek het niks geweet nie ek het niks geëet nie ek het bloed gesweet maar jou nooit vergeet nie

Êrens in die wêreld staan 'n ou soos ek, die meisie van sy drome is op 'n ander plek
Dis 'n voertsekdag na 'n lang gewag, dis 'n droogbek lag en 'n lang lang nag
'n Klein klein hart met 'n groot groot wond, die tyres van my lewe vat ek plek plek grond, jy lag
But dis 'n voertsekdag

En as ek terugsit met my groot reportkaart sien ek ek het 'n uur gescore en daar geval
Maar neergeslaan toe ek jou kom haal het

Ek skeur jou weg uit my voertsekhart met 'n dop wat brand in my twee jaar baard
En 'n honderd trip beats op 'n jukebox plaat

Ek het dam ver gery om niks te kry van wat jy gesê het, wag vir my
Ek het niks geweet nie ek het niks geëet nie ek het bloed gesweet maar jou nooit vergeet nie

Êrens in die wêreld staan 'n ou soos ek, die meisie van sy drome is op 'n ander plek
Dis 'n voertsekdag na 'n lang gewag, dis 'n droogbek lag en 'n lang lang nag
'n Klein klein hart met 'n groot groot wond, die tyres van my lewe vat ek plek plek grond, jy lag
But dis 'n voertsekdag

Dis 'n voertsekdag
Dis 'n voertsekdag
Dis 'n voertsekdag
Dis 'n voertsekdag

Dis 'n voertsekdag

Beliebteste Lieder von Steve Hofmeyr

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)