Wanneer Laas

Wanneer laas het jy kom kuier?
Wanneer laas was jy by my?
Gisteraand was ek op my eie
Gisteraand was jy alleen

En ek sê awê ja nê hoe gaan dit met jou daar?
Goed en jy, ‘n bietjie liefde maak dit beter
Wanneer awê, awê, die lewe is te kort
Om nou te stry ‘n bietjie liefde maak als beter, beter

Wanneer laas was jy bietjie buite?
Die vars see lug, dis wat jy verdien
Groete daar vir jou familie
Hopelik sal ek jou sien

Want ek sê awê, ja nê hoe gaan dit met jou daar?
Goed en jy, 'n bietjie liefde maak dit beter, beter
Wanneer awê, awê, die lewe is te kort
Om nou te stry ‘n bietjie liefde maak als beter, beter, beter

Want ek sê awê, ja nê hoe gaan dit met jou daar?
Goed en jy, 'n bietjie liefde maak dit beter
Wanneer awê, awê, die lewe is te kort
Om nou te stry ‘n bietjie liefde maak als beter, beter, beter
‘n Bietjie liefde maak als beter, beter, beter
‘n Bietjie liefde maak als beter, beter, beter

Beliebteste Lieder von Tarryn Lamb

Andere Künstler von Afrikaans