Grondpad

Stopstraat, doringdraad en ek weet wat jy wil hê
Ek weet wat se pad ek nou moet vat ek kom my hart by jou hier lê
Ek's die een wat by jou sal bly in die oggend dou voor dag
By my sal jy die altyd koffie kry dis 'n soen waarvoor ek wag

Ek vat die grondpad, stofpad weet dit gaan dit nog lank vat afdraai net na jou
Ek vat die teerpad weet dat nat pad, slaag gaat al die paaie ly na jou
Ek vat die langpad, veldpad twee spoor weet dat ek is amper daar by jou
Waar die paaie afdraai elke hoek draai ek is amper daar by jou

Al die paaie ly na jou
Ja al die paaie ly na jou

Toe gee, snelwee al moet ek loop vat elke tree
Elke liewe lied wat op die radio speel gee my hoop ek sal jou keer
Ek is die een wat by jou sal bly al is dit vroeg oggend of nag
By my sal jy weer liefde kry ek't lank genoeg gewag

Ek vat die grondpad, stofpad weet dit gaan dit nog lank vat afdraai net na jou
Ek vat die teerpad weet dat nat pad, slaag gaat al die paaie ly na jou
Ek vat die langpad, veldpad twee spoor weet dat ek is amper daar by jou
Daar waar die paaie afdraai elke hoek draai ek is amper daar by jou

Ek vat die teerpad weet dat nat pad slaag gaat al die paaie ly na jou
Ek vat die langpad, veldpad twee spoor weet dat ek is amper daar by jou
Daar waar die paaie afdraai elke hoek draai ek is amper daar by jou

Al die paaie ly na jou
Ja ek is amper daar by jou

Beliebteste Lieder von Touch Of Class

Andere Künstler von Afrikaans