Groot Skool Liefde

Dit het begin op die laƫrskool
Met handjies vashou
Ek onthou nog die skaamgeid en hoe
Ek my asem ophou

En hoe verander die tyd so gou
En hier staan ek vanaand voor jou

Gedagtes vat my terug na al die jonk wees tye verlief ek bly mal oor jou
Ek was gek oor jou
Nogsteeds slaan jy my asem weg jy breek my spoed van woorde
Jy kry dit reg, ja jy kry dit reg
Jy was my eerste liefde jy bly my groot skool liefde

In standerd ses het ek jou hand gevra
Ek het geweet jy is die een en dis klaar
Dit was my eertse soen
Dit was my lekkerste dans

En hoe verander die tyd so gou
En hier staan ek vanaand voor jou

Gedagtes vat my terug na al die jonk wees tye verlief ek bly mal oor jou
Ja ek was gek oor jou
Nogsteeds slaan jy my asem weg jy breek my spoed van woorde jy kry dit reg
Ja jy kry dit reg

Jy was my eerste liefde
Jy bly my groot skool liefde
Jy bly my groot skool liefde

Somstyd wonder mens oor al die gebeure
Ja die lewe loop sy pad
Ja die lewe loop sy pad

Gedagtes vat my terug na al die jonk wees tye verlief ek bly mal oor jou
Ek was gek oor jou
Nogsteeds slaan jy my asem weg jy breek my spoed van woorde jy kry dit reg
Ja jy kry dit reg

Jy was my eerste liefde
Jy bly my groot skool liefde
Jy bly my groot skool liefde

Beliebteste Lieder von Touch Of Class

Andere Künstler von Afrikaans