My Moeder

Haar beauty is so groot soos die Heer se genade
Daar’s ‘n magic wat skyn in haar oë
Haar woorde is soos kweper sade
En daar’s ‘n plekkie vir my om te woon in haar

Want my moeder is ‘n taal sy word soeter en soeter
Op die lippe van dié wat haar praat
Ja my moeder is ‘n taal sy word soeter en soeter
Op my lippe as ek met haar praat

Haar tong is so skerp soos lemme
En haar asem is soos die wind
Haar are is rooi riviere
En haar bloed lê gemors op die tonge van haar seuns

Want my moeder is 'ntaal sy word soeter en soeter
Op die lippe van dié wat haar praat
Ja my moeder is 'n taal sy word soeter en soeter
Op my lippe as ek met haar praat

Beliebteste Lieder von Adam Tas

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)