Sit Kêrels

Hy drink sy broffie uit ‘n koppie uit
Hy knyp die een oog toe maar die ander een kyk
Toe ou Lenie om Matthys in die bekertjie val
Was dit bloed en tande en traantjies op die wang

Hy maak sy koppie vol met brannas en Coke
Om vir Lenie te flous waar sy dit kamma kou
Maar die antie raak meer moedeloos
Want ou Flip raak simpel van die boeretroos

Sit kêrels my vrou maak tea
Sy gaan vir jou ‘n dubbeltjie gee
Ons drink whistea en brandtea somtyds kap ons 'n G en T
Sit kêrels my vrou maak tea
Sit kêrels my vrou maak tea

Hy loop die vroë more tree met gout in die knieë voor die haan kon kraai maak hy sy eerste tee
En sy eerste slukkie vat en al op die Dinsdag vir die Bokke skree
Maar tee moet trek as die plan wil werk en ‘n slukkie rooibos maak die knieë weer los
En ‘n dubbel is ‘n druppel as die kan vol kuier hier langs jou staan

Ses-uur een more het ou Flip se hart loop staan
By die begrafnis pik al sy pelle en Antie Lenie ‘n traan
Hulle gesigte flikker skielik op en daar was geen meer gout in die knieë
Toe Antie Lenie sê
Sit kêrels ek maak gou tea

Sit kêrels my vrou maak tea
Sy gaan vir jou ‘n dubbeltjie gee
Ons drink whistea en brandtea somtyds kap ons 'n G en T
Sit kêrels my vrou maak tea
Sit kêrels my vrou maak tea

Sit kêrels my vrou maak tea
Sy gaan vir jou ‘n dubbeltjie gee
Want ons drink whistea, brandtea somtyds kap ons ‘n G en T
Sit kêrels my vrou maak tea
Sit kêrels my vrou maak tea

Beliebteste Lieder von Adam Tas

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)