Wat Moet 'n Man dan Doen

Sy sit die juke box aan whoa
En speel hom Alabama laat die hande in die lug opstaan
Sy’s ‘n fighter as sy kwaad is sy haat dit as ek laat is om met haar te dans

Sy trek haar party skoene aan whoa
Stamp die voete klap die hande drink ‘n shooter saam
Daai afdraai paadjie ken ek en later die aand toe wen ek saam met haar
Whoa saam met haar

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Sy’s nine to five by die biblioteek
Haar hare in ‘n bolla en haar lippies bleek bleek bleek
Maar as sy die aand gaan party maak sy seker dat
Sy harte soos beloftes breek

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen?
Wat moet ‘n man dan doen om jou te soen?

Beliebteste Lieder von Adam Tas

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)