Ek Bly Die Een

ANDRE SCHWARTZ, DIANE CADIEUX, TINO IZZO

Ek bly die een, die een wat jy ken
Dieselfde een wat jy nou vermy
Ek bly die man, die man wat jy ken
En as jy kyk, kyk jy verby
Ek bly die een wat jy wou hê

Ek is niks sterker of swakker as toe
Dieselfde hart en lyf wat jy ken
Wat jou laat lag en op wie jy vertrou
Ek's steeds die een vir jou

Ek bly die een, die een wat jy ken
Hier staan ek kaal en ek smeek vir jou liefde
Ek bly die een wat jy wil hê
Ek stuur 'n noodkreet, 'n man wat verdwaal is

Ek bly die een, die een wat jy ken
Hier staan ek, draai terug na my toe
Ek's steeds die een wat jy wou hê

Ek bly die een, die een wat jy ken
Ek bly die een in wie jy kan glo
Dieselfde man, ken jy my nie?
Ek bly die een wat jy kan glo
Ek's steeds die een wat jy wou hê

Ek is niks sterker of swakker as toe
Dieselfde hart en lyf wat jy ken
Wat jou laat lag en op wie jy vertrou
Ek's steeds die een vir jou

Ek bly die een, die een wat jy ken
Hier staan ek kaal en ek smeek vir jou liefde
Ek bly die een wat jy wou hê
Ek stuur 'n noodkreet, 'n man wat verdwaal is

Ek bly die een, die een wat jy ken
Hier staan 'n man wat vol pyn is
Ek bly die een wat jy wou hê

Ek bly die een, die een wat jy ken
Een aand by my en ek maak jou weer myne
Ek's steeds die een wat jy wou hê
Hier op my bors is 'n ritme, dis joune

Ek bly die een wat jy wou hê
Hier staan ek, draai terug na my toe
Ek bly die een wat jy wou hê
Wat jy moet ken
Wat jy wil hê

Wissenswertes über das Lied Ek Bly Die Een von André Schwartz

Wer hat das Lied “Ek Bly Die Een” von André Schwartz komponiert?
Das Lied “Ek Bly Die Een” von André Schwartz wurde von ANDRE SCHWARTZ, DIANE CADIEUX, TINO IZZO komponiert.

Beliebteste Lieder von André Schwartz

Andere Künstler von Crooner