Ek Wil Jou Nooit Weer Sien / Met Jou In My Lewe

Jy staan alweer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem
Jy wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly

Sonder jou hier by my, met tyd was ek alleen
Tog kon ek die liefde weer terug wen, want hier is jy

Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Ek wil jou nooit weer sien, toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien

Los tog jou leuns nou daar's niks te berou alles is nou klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld, 'n oop vrye wêreld niemand gaan my ooit weer kul
Ja in die môre, môre gaan dit anders wees
Ja ek gaan lewe lewe sonder jou

Ek wil jou nooit weer sien (Met jou in my lewe)
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet (Met jou in my lewe)
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Ek wil jou nooit weer sien toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien

Beliebteste Lieder von André Schwartz

Andere Künstler von Crooner