Bittersoet van Liefde

Als is net vir ons geleen die dag die somer en die reën geleen
Als is net geleen
As die dag moet kom dat jy moet gaan
Net soos die son, die wind en die maan
En ek alleen bly staan
Ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los?
In die naam van liefde jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Kom ons vat vandag vir my en jou
Wat ek naby my kan hou
As dit tyd word vir onthou
As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los?
In die naam van liefde jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

As ek kyk hoe jy moet gaan
As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los?
In die naam van liefde jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Wissenswertes über das Lied Bittersoet van Liefde von Andriette

Wann wurde das Lied “Bittersoet van Liefde” von Andriette veröffentlicht?
Das Lied Bittersoet van Liefde wurde im Jahr 2015, auf dem Album “Pêrel vir 'n Kroon” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Andriette

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)