Is Dit Jy

WALDO GREEFF

Alles het so goed gegaan
Alles was perfek
Maar toe kry jy 'n brief in die pos wat sê jy moet gaan veg

Jy't gese jy sal briewe stuur
Ek't geweet jy sou
Maar na die derde brief van jou het jou briewe opgehou

Elke keer as die winde waai dan voel ek jou hier by my
Elke keer as 'n briesie waai dan hoor ek jou goodbye
Elke keer as die son opkom dan sien ek jou voor my
Daar staan 'n skaduwee maar sê my, sê my is dit jy?

En toe ek vrede vind
Net toe ek kalmeer
Toe was daar een twee drie vier kloppe aan my deur

Daar staan toe 'n man in groen
Met jou hoed en geweer
Toe rol die trane weer want toe ruik ek jou alweer

Elke keer as die winde waai dan voel ek jou hier by my
Elke keer as 'n briesie waai dan hoor ek jou goodbye
Elke keer as die son opkom dan sien ek jou voor my
Daar staan 'n skaduwee maar sê my, sê my is dit jy?

Iemand waak hier oor my
Iemand is altyd by my
Gee my 'n teken is dit jy? (Is dit jy?)

Iemand waak hier oor my
Iemand is altyd by my
Is dit 'n engel of is dit jy?

Elke keer as die winde waai dan voel ek jou hier by my
Elke keer as 'n briesie waai dan hoor ek jou goodbye
Elke keer as die son opkom dan sien ek jou voor my
Daar staan 'n skaduwee maar sê my, sê my is dit jy

Wissenswertes über das Lied Is Dit Jy von Andriette

Wer hat das Lied “Is Dit Jy” von Andriette komponiert?
Das Lied “Is Dit Jy” von Andriette wurde von WALDO GREEFF komponiert.

Beliebteste Lieder von Andriette

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)