Wens Jy Was Nou Hier

Dis die manier hoe jy kyk
En die manier hoe jy praat
Wat my raak

Soos ‘n droom in die nag
Is jou oë wat streel
En jou woorde wat heel
En ek kannie langer wag om jou
Weer te sien nie

Wens jy was nou hier
Wil jou hande hê in myne
Wens jy was nou hier
Net om nooit weer weg te gaan nie
Wens jy was nou hier
Hier by my

Dis hoe jy gegroet het
Toe jy my gesoen het
Ek herleef hoe dit was
Eeue gelede

Soos ‘n ridder in ‘n ou verhaal
En ‘n meisie wat op hom wag
En sy kannie langer wag om hom
Weer te sien nie

Wens jy was nou hier
Wil jou hande hê in myne
Wens jy was nou hier
Net om nooit weer weg te gaan nie
Wens jy was nou hier
Hier by my

Wens jy was nou hier
Wil jou hande hê in myne
Wens jy was nou hier

Wens jy was nou hier
Wil jou hande hê in myne
Wens jy was nou hier
Net om nooit weer weg te gaan nie
Wens jy was nou hier
Hier by my

Wissenswertes über das Lied Wens Jy Was Nou Hier von Andriette

Wann wurde das Lied “Wens Jy Was Nou Hier” von Andriette veröffentlicht?
Das Lied Wens Jy Was Nou Hier wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Dink Aan My” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Andriette

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)