Bitter Bessie Dagbreek

ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal?
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Totdat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitterbessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Todat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Wissenswertes über das Lied Bitter Bessie Dagbreek von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Bitter Bessie Dagbreek” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Bitter Bessie Dagbreek wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Treffers Op Versoek” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Bitter Bessie Dagbreek” von Anneli Van Rooyen komponiert?
Das Lied “Bitter Bessie Dagbreek” von Anneli Van Rooyen wurde von ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER komponiert.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans