Hierdie Dag Is Myne

ANNELI VAN ROOYEN, K HERTHA, R SIEGEL

Doer dag spoel oor die kind waar die aand se donker wag
Gooi sy emmers lig deur die vensters van die nag
Die son se bottels kleur skilder skaduwees om my weg
Verf die wêreld bont hardloop helder binne my rond

En ek weet hierdie dag is myne
Elke oomblik vol van blink geheime
Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

Ek weet hierdie dag is myne
Al die kanse agter tyd gordyne
Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan
Altyd saam

My hart ry op die wind soos ‘n vlieër in die lug
‘n Son ballon wat dans op die wolke se wye rug
En nag lê spikkel ver en vandag is ‘n berg fontein
Elke uur skoon en nuut soos kristal wat in ons kan skyn

En ek weet hierdie dag is myne
Elke oomblik vol van blink geheime
Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

Ja ek weet hierdie dag is myne
Al die kanse agter tyd gordyne
Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan
Altyd saam

Hierdie dag is myne
Elke oomblik vol van blink geheime
Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

Ja ek weet hierdie dag is myne
Al die kanse agter tyd gordyne
Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan

Hierdie dag is myne
Elke oomblik vol van blink geheime
Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

Ja ek weet hierdie dag is myne
Al die kanse agter tyd gordyne
Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan
Altyd saam

Wissenswertes über das Lied Hierdie Dag Is Myne von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Hierdie Dag Is Myne” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Hierdie Dag Is Myne wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Treffers Op Versoek” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Hierdie Dag Is Myne” von Anneli Van Rooyen komponiert?
Das Lied “Hierdie Dag Is Myne” von Anneli Van Rooyen wurde von ANNELI VAN ROOYEN, K HERTHA, R SIEGEL komponiert.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans