Hoekie Vir Eensames

In my hande lê die vrae wat ek na jou toe bring
Dra die teur soos ‘n swaeltjie in die hok van die stad se kring
Ek ken jou niet tog ek wag vir jou soos somer vir die son in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is

As jou oë vir my glimlag vind ek in jou ‘n wens
Draai die tye soos ballonne hoog die lug in sonder grens
Ek ken jou naam en weet ek wag vir jou soos aarde vir die reën in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is

En sou jy kom
En sou jy kom
Vat my aarde son in ‘n hoekie vir twee
Hoekie vir twee
Wat saam is

Wissenswertes über das Lied Hoekie Vir Eensames von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Hoekie Vir Eensames” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Hoekie Vir Eensames wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Ek Lewe” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans