Hoor Die Klokke Lui

Wyse manne kom van ver af
Bring hul hulde
Aan die Heer

Kersfees vreugde
Gebore Heer
Vir ons

Hoor die klokke lui
Ere aan die Heer
Geskenk van alle eeue heen
Onverdiende liefdes seën

Engelekore vul die aarde
Bring die boodskap
Verlossing is hier

Hoor die klokke lui
Ere aan die Heer
Geskenk van alle eeue heen
Onverdiende liefdes seën

Ons bring ons harte
Wierook mirre
Goud van siele
Aan ons Heer

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans