Neem Ons Bede Aan

Here God van liefde waar ons ook mag gaan
Wil ons in U skadu by U staan
Hoor ons dankgebede hoor ons loflied stig
As ons aan U ons dank betuig

Here U genade het ons hier behou
In U hand van liefde vasgehou
Moet nooit van ons wyk nie skenk aan ons U Seun Heer Jesus laat ons nooit alleen

Heer Jesus laat ons nooit alleen
Ons wil vir ewig op U almag steun
Want elke knie sal buig en elke hart sal juig
Here Jesus neem ons bede aan

Here U genade het ons hier behou
In U hand van liefde vasgehou
Moet nooit van ons wyk nie skenk aan ons U seun Heer Jesus laat ons nooit alleen

Heer Jesus laat ons nooit alleen
Ons wil vir ewig op U almag steun
Want elke knie sal buig en elke hart sal juig
Here Jesus neem ons bede aan

Want elke knie sal buig en elke hart sal juig
Here Jesus neem ons bede aan (Neem ons bede aan)

Wissenswertes über das Lied Neem Ons Bede Aan von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Neem Ons Bede Aan” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Neem Ons Bede Aan wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Seenbede” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans