Solank Jy By My Bly

ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS

In jou oë lê die woorde
In die liedjie die akkoorde
Akkordeon deuntjie wat die donker se grou
Verander tot herberg hier by jou

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

In die kerslig dans die ure
Flikker walsies teen die mure
Jou hart is die kaggel wat ons veilig hou hier
‘n Warm belofte wat ewig duur

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

Wissenswertes über das Lied Solank Jy By My Bly von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Solank Jy By My Bly” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Solank Jy By My Bly wurde im Jahr 1988, auf dem Album “Soos ou vriende” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Solank Jy By My Bly” von Anneli Van Rooyen komponiert?
Das Lied “Solank Jy By My Bly” von Anneli Van Rooyen wurde von ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS komponiert.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans