Anker

Ek ken jou hart soos my eie
Ek hoor jou stem in die grys vanaand
Al is jy ver, is jy by my
Ek voel jou hier en ek roep jou naam

My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol in die trane wat ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor, ek laat my anker sak voor jou

Dae verdwyn ek tel die ure
Die jare skree om weer by jou te wees
Al is jy ver is jy by my
Ek voel jou hier en ek roep jou naam

My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol in die trane wat ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor, ek laat my anker sak voor jou

Ek het nie woorde nie, ek het nie wysies nie
En alles wat ons was kom los my hart nou hier

My anker sak in die water ek verlang na jou
My liefde roep jou en ek weet dat jy my voel by jou
My liefde stol in die trane wat ek huil oor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor, ek laat my anker sak voor jou
Ek weet dat jy my hoor al het ek jou verloor, ek laat my anker sak voor jou

Beliebteste Lieder von Cordelia

Andere Künstler von Dance pop