Aanhou klop

Franja du Plessis

Ek kan dit sien hoe dit afspeel voor my
Jy het geloop hier reg voor my verby
Deur die vreemde gevoel moes ek gemaklik bly

Ek kon dit voel hoe jy aanhou bly kyk
Ek het gewonder of iets verkeerd lyk
Dat jou oë net bly staar
Ek kon dit nie ontwyk

En nou staan ons hier en jy wil nie met my praat nie..

Ek sal aanhou klop
Ek sal aanhou klop totdat jy die deur oopmaak
Niks kan my stop
Niks sal my stop
Niks sal my meer gelukkig maak

So ek wag maar buite terwyl jy kyk deur jou ruite
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly vir jou
En dis net jy
Dit is net jy
Dis net jy wat my hier sal hou
So jy kan maar ingee
Kom vat die eerste tree

Vanwaar ons was is dit 'n paar jaar
Deur alles was jy die heeltyd daar
Maar jy's onseker hoe ek voel
Jy dink ons tyd saam is klaar

En nou staan ons hier en jy wil nie met my praat nie

Ek sal aanhou klop
Ek sal aanhou klop totdat jy die deur oopmaak
Niks kan my stop
Niks sal my stop
Niks sal my meer gelukkig maak

So ek wag maar buite terwyl jy kyk deur jou ruite
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly vir jou
En dis net jy
Dit is net jy
Dis net jy wat my hier sal hou
So jy kan maar ingee
Kom vat die eerste tree

En nou staan ons steeds hier en jy wil nie met my praat nie

Ek sal aanhou klop
Ek sal aanhou klop totdat jy die deur oopmaak
Niks kan my stop
Niks sal my stop
Niks sal my meer gelukkig maak

So ek wag maar buite terwyl jy kyk deur jou ruite
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly
Ek sal aanhou bly vir jou
En dis net jy
Dit is net jy
Dis net jy wat my hier sal hou
So jy kan maar ingee
Kom vat die eerste tree
So jy kan maar ingee
Kom ek vat die eerste tree

Wissenswertes über das Lied Aanhou klop von Franja du Plessis

Wann wurde das Lied “Aanhou klop” von Franja du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Aanhou klop wurde im Jahr 2018, auf dem Album “Hittegolf” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Franja du Plessis

Andere Künstler von