Die Leeu

CHRISTOPH KOTZE, GEORIC LOMAS, JOHAN VORSTER

Jy lyk vir my so stout
Jy laat my voel soos die koning van die oerwoud
Ek wil net vir jou wys
Hier binne klop die hart van 'n leeu en nie 'n muis

Is jy al bang
Om deel te word van my meester plan?
Ek verloor beheer en hou my terug

Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in daai spierwit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok

Maar jy moet weet as jy vir dit soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok

Sit die leeu net in sy hok

Terug by die begin
Jou lyf is my ding en ek spring daar in
Jy ref my in die rooi
Jou sagte lyf laat my hart ontdooi

As jy net hier bly
Beloof ek jou jy gaan lekker kry
Jy weet jy maak my wild
Ek gaan jou vang

Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in daai spierwit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok

Maar jy moet weet as ek vir dit soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok

Sit die leeu net in sy hok

Sit die leeu net in sy hok
Sit die leeu net in sy hok

Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in daai spierwit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok

Maar jy moet weet as ek vir dit soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok

Sit die leeu net in sy hok

Beliebteste Lieder von Georic Lomas

Andere Künstler von Dance pop