Silhoeet

GEORIC LOMAS, JOHAN VORSTER

Die golwe raas en die son gaan sak
Ek en jy kyk terug ons voetspore in die sand ons vra mekaar hoe’t ons hier gekom?
Een te veel gepraat en die ander een was stom
Was dit jy of was dit ek?
Was ek verantwoordelik om ons uitmekaar te trek?

As ek meer net my bek kon hou
Meer na jou kon luister sou ek jou dalk meer vertrou breek dit af breek my mure af
Laat die lig weer in kom en maak my hart weer sag
Stragtigvol kom ons raak weer weg
Tyd wat ons gemis het baby kom ons maak dit reg

Kan ons maar vergeet van die geraas?
Die woorde en die mense want vanaand's dit ek en jy
Kom ek kleur jou in ek wil jou sien vir wie jy is
Want jy is nie, jy is nie net ‘n silhoeët

Die nag is koud dis so bitter koud
Wanneer gaan jy sien wat ons is is nie ‘n vout?
Ek wil jou ken wil jou hart verken
Alles wat jou bang maak vra my alles wat jy sien
Was ek dalk te veel op een slag?
Weet ek sal kan weer by kom en maak jou hart weer sag

Kan ons maar vergeet van die geraas?
Die woorde en die mense want vanaand's dit ek en jy
Kom ek kleur jou in ek wil jou sien vir wie jy is
Want jy is nie, jy is nie net ‘n silhoeët

Jy is nie wat jy dink jy is nie, jy is meer as dit jy kan aan gaan

Beliebteste Lieder von Georic Lomas

Andere Künstler von Dance pop