Bly

Hou jy my vas
Of droom ek in ‘n ander land?
Want ek kyk soms met oë vol sand
Hou jy my vas?

Staan ons alleen
Of fluister daar ‘n stem naby?
Wat sê jy’s altyd hier by my
Staan ons alleen?

Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my

Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie?
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?

Bly jy’s my begin en einde bly
Jy vul my leë lyne bly
Ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine bly

Jy’s my begin en einde bly
Jy vul my leë lyne bly
Ek sal stap vir myle jy
Sê jy sal kruip oor duine bly
Jy’s my begin en einde

Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my

Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?

Bly jy’s my begin en einde bly
Jy vul my leë lyne bly
Ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine bly

Jy’s my begin en einde bly
Jy vul my leë lyne bly
Ek sal stap vir myle jy
Sê jy sal kruip oor duine bly

Jy’s my begin en einde bly
Jy vul my leë lyne bly
Ek sal stap vir myle jy
Sê jy sal kruip oor duine bly
Jy’s my begin en einde
Bly

Wissenswertes über das Lied Bly von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Bly” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Bly wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Sing Vir Liefde” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock