Daniel En Eliah

Negentien Desember
Verander als veraltyd
Tweeling seuntjies word aan my geleen

Voor ek iets kon sê is
Dit of my asem wegraak
My blou en bruin oog seuntjies huil die mooiste deuntjies

Eliah moenie bang wees God is hier
Daniel in die leeukuil en die vuur

Eliah het die Here God oor jou geroep
Jou geheilig deur Sy vlees en bloed
Hy droom oor jou lank voor ons tyd

En Daniel jy’s die sleutel wat geheime wys
Jy’s die waarheid bly in God se tyd
Sy guns sal jou volg waar jy en Eliah in Sy spoor bly

Ek kon leer dat liefde
Onvoorwaardelik oorgee
Lag uit vollebors met elke dag se grootword

Eliah moenie bang wees God is hier
Daniel in die leeukuil en die vuur

Eliah het die Here God oor jou geroep
Jou geheilig deur Sy vlees en bloed
Hy droom oor jou lank voor ons tyd

En Daniel jy’s die sleutel wat geheime wys
Jy’s die waarheid bly in God se tyd
Sy guns sal jou volg waar jy en Eliah in Sy spoor bly

Wees dankbaar in die vuur bly staan
Want jy is in Hom uitverkies as bruid laat die lig in jou are wys

Eliah het die Here God oor jou geroep
Jou geheilig deur sy vlees en bloed
Hy droom oor jou lank voor ons tyd

En Daniel jy’s die sleutel wat geheime wys
Jy’s die waarheid bly in God se tyd
Sy guns sal jou volg waar jy en Eliah in Sy spoor bly

Wissenswertes über das Lied Daniel En Eliah von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Daniel En Eliah” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Daniel En Eliah wurde im Jahr 2015, auf dem Album “My Hartjie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock