Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde?
Wat jy nie kan vergeet?

Het ek weer ontplof jou nie reg gelees?
Hoe kan ek dan sê ek's jammer
Voor die donker wat ek vrees?

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit tye wil die minste
Na 'n hou nie teruggeveg
Niemand gee net in niemand gee net op ter wille van 'n kort oorwinning
Maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor
Ek wil baklei maar net vir jou
Want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou

Wissenswertes über das Lied Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Uitklophou” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie” von Karlien Van Jaarsveld wurde von ADAM ARGYLE, ANTONIO FRANCESCO EGIZII, DAVID NICHOLAS MUSUMECI komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock